Nick Carter (musikant)

Nick Carter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nickolas Gene Carter
Geboorte 28 Januarie 1980 (1980-01-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Musikant, akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nick Carter (gebore 28 Januarie 1980) is 'n Amerikaanse musikant, akteur en vervaardiger. Hy is bekend as 'n lid van Backstreet Boys. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jimmy Neutron: Boy Genius (2001), What a Girl Wants (2003), A Mighty Heart (2007), en This Is the End (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy